Tuis » Taal » Ensiklopedie » Platina
Platina [boodskap #123362] |
Thu, 03 January 2019 16:58 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Platina is 'n edele metaal wat in die distrik Rustenburg ontgin word en ook as ’n neweproduk op die Randse goudveld herwin word. In 1923-24 is omvangryke ertsriwwe in die distrik Lydenburg, Waterberg en Potgietersrus ontdek en die land het ’n platinaboom beleef. Suid-Afrika is die wêreld se tweede grootste platinaprodusent.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Feb 22 13:36:50 UTC 2025
|