Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pim, Howard
Pim, Howard [boodskap #123349] |
Thu, 03 January 2019 06:43 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Howard Pim was 'n kunsversamelaar en pionier van Bantoewelsyn. In 1862 in Dublin gebore. Bekwaam homself as rekenmeester en kom in 1890 na Suid-Afrika. Vestig hom in Johannesburg en dien in 1903 as onderburgemeester op die Genomineerde Stadsraad. In later jare het hy baie gedoen vir die verskaffing van ontspannings- en opvoedkundige geriewe vir die Bantoes aan die Rand. Hy bou ook ’n voortreflike kunsversameling op wat hy aan die stad Johannesburg nalaat. Oorlede in 1934.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 14:05:28 UTC 2025
|