Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pietjie Kanarie (Fringillidae)
Pietjie Kanarie [boodskap #123341] |
Thu, 03 January 2019 06:33 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Pietjie Kanarie (Fringillidae) is 'n sangvoël van die kanarie-familie. Word aangetref langs die Kaapse bergreekse van Kaapstad af tot by die grens van Oos-Kaapland en in die Natalse Drakensberg. Kan maklik uitgeken word aan sy sjokoladekleurige rug en olyfgroen onderlyf. Sien Sysie en Voëls.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 05:00:19 UTC 2025
|