Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pekelaar
Pekelaar [boodskap #123299] |
Wed, 02 January 2019 16:56 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pekelaar is 'n Nederlandse woord vir ingelegde haring, maar die naam word gegee aan enige vis wat in sout ingelê of in die son gedroog word. Dit word veral in verband met snoek gebruik.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:15 UTC 2025
|