Tuis » Taal » Ensiklopedie » Peers, Charles E
Peers, Charles E [boodskap #123298] |
Wo., 02 Januarie 2019 16:55 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Charles E. Peers was 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar. In 1874 in Lancashire gebore. Studeer in Liverpool en kom in 1904 na Suid-Afrika. Hy is besonder bekend vir sy delikate en pragtige waterverfkleure. Oorlede in 1944.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 12:54:02 UTC 2025
|