Tuis » Taal » Ensiklopedie » Paternoster
Paternoster [boodskap #123286] |
Tue, 01 January 2019 20:24 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Paternoster is 'n dorp naby Hopefield, Kaapland. Groot vuurtoring is daar naby. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 430 (50 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 03:30:38 UTC 2025
|