Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pasipas
Pasipas [boodskap #123283] |
Tue, 01 January 2019 20:20 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pasipas is 'n heuwel naby Bulawayo, bekend vir sy steengroewe van pienk en rooi sandsteen, wat baie gebruik word vir geboue in die stad. Die heuwel is 4,178 voet bo seespieël.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 16:49:41 UTC 2025
|