Tuis » Taal » Ensiklopedie » Opstal
Opstal [boodskap #123230] |
Mon, 31 December 2018 11:16 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Opstal is 'n plaashuis. Kragtens die ou Kaapse wet was setlaars wat 'n leenplaas bekom het, geregtig op die eiendomsreg van verbeterings wat hulle daarop aangebring het, insluitende die wingerde en vrugteboorde.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:08 UTC 2025
|