Tuis » Taal » Ensiklopedie » Olifantrots
Olifantrots [boodskap #123200] |
Sun, 30 December 2018 20:18 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Olifantrots is die volksnaam vir dolomiet; so genoem weens die ooreenkoms van sy oppervlakte met die skurwe vel van 'n olifant. Besonder volop in Transvaal.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 05 07:58:00 UTC 2025
|