Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nqutu
Nqutu [boodskap #123176] |
So., 30 Desember 2018 10:16 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nqutu is 'n dorp in Noordoos-Zoeloeland so genoem vanweë die vorm van 'n nabygeleë berg. Beteken 'kruik of vat met 'n plat bovlak'. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 360 (90 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 06:01:20 UTC 2025
|