Tuis » Taal » Ensiklopedie » Noorsveld
Noorsveld [boodskap #123169] |
Sun, 30 December 2018 10:07 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Noorsveld is die naam vir 'n gebied in die omgewing van Jansenville in Oos-Kaapland, afgelei van 'n soort bos, die noors, verwant aan die noorsdoring. Dit word deur kleinvee gevreet.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:46:55 UTC 2025
|