Tuis » Taal » Ensiklopedie » Noordgesig
Noordgesig [boodskap #123168] |
So., 30 Desember 2018 10:06 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Noordgesig is 'n dorpsgebied naby Johannesburg, Transvaal, aanvanklik vir Kleurlinge gestig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 7,775.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 06:53:39 UTC 2025
|