Tuis » Taal » Ensiklopedie » Noem-Noem (Carissa arduina)
Noem-Noem [boodskap #123162] |
Sun, 30 December 2018 09:54 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Noem-Noem (Carissa arduina Lam.) is 'n stekelrige struik wat eetbare rooi bessies dra en helder groen blare het. Dit word algemeen in somerreënvalstreke aan die kant van bosse aangetref, van George tot by Zoeloeland.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:41:09 UTC 2025
|