Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nikkel
Nikkel [boodskap #123157] |
Sun, 30 December 2018 09:27 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nikkel is 'n metaal wat naby Rustenburg ontgin word. Dit word ook aangetref naby Mount Ayliff, Kaapland, in Zoeloeland, in die Waterberg, naby Barberton ens. Tot dusver was die produksie betreklik klein.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:37 UTC 2025
|