Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nigel
Nigel [boodskap #123156] |
Sun, 30 December 2018 09:26 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nigel is 'n myndorp aan die Oostelike Witwatersrand, vernoem na Nigel MacLeish, ontdekker van die Nigel-goudmyn. In 1909 gestig. Dit is 'n opkomende nywerheidsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 37,470 (11,000 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 13:57:39 UTC 2025
|