Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nieuw Gelderland
Nieuw Gelderland [boodskap #123154] |
Sun, 30 December 2018 09:25 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nieuw Gelderland is 'n nedersetting aan die Noordkus van Natal, 55 myl van Durban. In die jare 1860 deur 'n Hollandse sindikaat gestig met die doel om koloniste van Holland uit te bring. Nou 'n suikerproduserende gebied.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 08:26:14 UTC 2025
|