Tuis » Taal » Ensiklopedie » Newtown
Newtown [boodskap #123144] |
Sun, 30 December 2018 09:13 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Newtown kan na een van die volgende verwys:
1. Nedersetting (aanvanklik vir Kleurlinge) naby Wellington, Kaapland. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,272.
2. 'n Voorstad van Johannesburg.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 27 16:16:46 UTC 2025
|