Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nelspoort
Nelspoort [boodskap #123134] |
So., 30 Desember 2018 08:43 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nelspoort is 'n dorp in die Karoo, naby Beaufort-Wes, waar die Unie-regering in 1920 'n tuberkulose-sanatorium opgerig het. Mnr. John Garlick van Kaapstad het 'n ruim skenking van £25,000 daaraan bemaak.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 14:33:46 UTC 2025
|