Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » MK = derde mag
MK = derde mag [boodskap #12294] Sa, 24 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Quo Vadis SA  is tans af-lyn  Quo Vadis SA
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Te oordeel aan die onlangse arrestasies van ex-MK soldate n.a.v. hul
betrokkenheid by misdade kan mens dalk wil beweer dat MK die sg. derde mag in SA
is??
Re: MK = derde mag [boodskap #12295 is 'n antwoord op boodskap #12294] Sa, 24 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 24 Jan 1998 12:26:20 +0200, "Quo Vadis SA"
wrote:

betrokkenheid by misdade kan mens dalk wil beweer dat MK die sg. derde mag in SA[/color]
> is??>>

MK bestaan nie meer nie.

(Jy wil sekerlik nie betrokke raak in die speletjie van hoeveel
bedrieers die NP of die DP of watter party ookal ondersteun en hoeveel
misdade en moorde oor tydperke deur byvoorbeeld dienspligtiges gepleeg
is nie, ne?)
Re: MK = derde mag [boodskap #12313 is 'n antwoord op boodskap #12294] So, 25 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
"Quo Vadis SA" wrote:

> Te oordeel aan die onlangse arrestasies van ex-MK soldate n.a.v. hul
> betrokkenheid by misdade kan mens dalk wil beweer dat MK die sg. derde mag in SA
> is??

O aarde. Ek dog die derde mag is daai skeefoog alientjies wat bored
raak om met Amerikaners te kafoefel en nou vir nuwe thrills soek.

Andries

Andries du Toit

Remove capital "spam" from:

SaPnA...@aztec.co.za
Re: MK = derde mag [boodskap #12314 is 'n antwoord op boodskap #12294] So, 25 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Wolfgang  is tans af-lyn  Wolfgang
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die "derde mag" was alles wat ons nie kon verduidelik nie. Intussen was dit
ons eie regering, en ook ons eie broers en susters, en ook ons eie
bediendes, en ons base. Mense wat ons "vriend" en "broer" genoem het. Mense
wat vir hul Land gesterf het. Soms onsself. Blank en Swart beide ... ten
kwade van onsself. Eendrag Maak Mag. Selfs die nuwe Regering besef dit.
Soms.
Vorige onderwerp: jopie
Volgende onderwerp: Koerante - News Papers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 13:01:23 MGT 2024