Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ndlambe
Ndlambe [boodskap #123122] |
Sun, 30 December 2018 08:26 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ndlambe was die Opperhoof van die Rarabe-stamgroep van die Xhosas en oom van Gaika, met wie hy in 'n langdurige stryd om die heerskappy van die stam gewikkel was. In 1818 tydens die Slag van Kommetje-vlakte naby Grahamstad is Ndlambe verslaan. Hy is in 1829, slegs 'n paar maande voor Gaika oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 23:51:49 UTC 2025
|