Tuis » Taal » Ensiklopedie » Naudé, Hugo
Naudé, Hugo [boodskap #123118] |
So., 30 Desember 2018 08:17 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hugo Naudé was 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar. In 1869 in die Kaap gebore. Hy studeer skilderkuns en word gou bekend vir sy sprankelende en strelende skilderstukke van Wes-Kaaplandse tonele. Hy het in Worcester gewoon en was landswyd gewild. Na sy dood in 1941 is 'n kunssentrum in sy tuisdorp na hom vernoem.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 22 06:56:01 UTC 2025
|