Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nathan, Sir Matthew
Nathan, Sir Matthew [boodskap #123116] |
Sun, 30 December 2018 08:15 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir Matthew Nathan was die Goewerneur van Natal. In 1862 uit 'n Anglo-Joodse familie gebore. Hy sluit in 1880 by die Royal Engineers aan en veg in die Nyl-ekspedisie van 1885 en elders. In 1907 word hy Goewerneur van Natal en bly daar tot 1909. Hy was goewerneur van Queensland, Australië van 1920-1926 en is in 1939 daar oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 11:02:51 UTC 2025
|