Tuis » Taal » Ensiklopedie » Natal Witness
Natal Witness [boodskap #123114] |
Sun, 30 December 2018 08:13 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Natal Witness is 'n oggendkoerant uitgegee in Pietermaritzburg. Op 27 Februarie 1846 deur David D. Buchanan gestig. Dit is een van die oudste bestaande dagblaaie in Suid-Afrika. Verskyn daagliks sedert Januarie 1881.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 07:38:46 UTC 2025
|