Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nasaret
Nasaret [boodskap #123098] |
Sat, 29 December 2018 18:37 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nasaret is die oorspronklike naam vir Middelburg, Transvaal. Dit is 'n dorp op die spoorlyn na Maputo wat in 1866 gestig is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 05 02:40:15 UTC 2025
|