Tuis » Taal » Ensiklopedie » Naguil (Caprimulgidae)
Naguil [boodskap #123089] |
Sat, 29 December 2018 17:42 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Naguil (Caprimulgidae) is 'n baie interessante familie nagvoëls aangetref in die Kaap, Natal en Zoeloeland. Verwant aan die windswael, maar net groter. Hulle is insekte-eters, wat hulleself bedags soos boombas en blare versteek en snags rondvlieg en langs die paaie sít. Hulle sing pragtig.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 05:00:50 UTC 2025
|