Tuis » Taal » Ensiklopedie » Murchison-Reeks
Murchison-Reeks [boodskap #123075] |
Sat, 29 December 2018 17:02 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Murchison-Reeks is 'n uitloper van die Drakensberg in Noordoos-Transvaal, vemoem na die groot Victoriaanse geoloog, sir Rederick Murchison. Bekend vir sy goudneerslae, meesal vuurvas. Die pieke is meer as 6,000 voet hoog.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:37 UTC 2025
|