Tuis » Taal » Ensiklopedie » Msinga
Msinga [boodskap #123062] |
Sat, 29 December 2018 15:54 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Msinga is 'n dorp en administratiewe sentrum in Zoeloeland; die naam beteken 'om te spioeneer'. Dit was die middelpunt van kwaadgesindheid in die Opstand van 1906.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:41:10 UTC 2025
|