Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mpulungu
Mpulungu [boodskap #123060] |
Sat, 29 December 2018 15:53 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mpulungu is 'n hawe aan die Zambiese kant van die Tanganjika-meer, sentrum van visbedryf. 'n Drieweeklikse diens van stoomskepe is/was beheer na Kigoma aan die Tanzanië kant van die meer.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:13 UTC 2025
|