Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mount Frere
Mount Frere [boodskap #123056] |
Sat, 29 December 2018 15:47 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mount Frere is 'n dorp in die voormalige Transkei; in 1876 gestig en vernoem na goewerneur sir Bartle Frere. Dit is geleë aan die voet van 'n berg met dieselfde naam. Gevegte het in 1880 tydens die Baca-rebellie daar naby plaasgevind. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,322 (250 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 04:04:30 UTC 2025
|