Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mount Edgecombe
Mount Edgecombe [boodskap #123054] |
Sat, 29 December 2018 15:46 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mount Edgecombe is 'n suikerproduserende nedersetting aan die noordkus van Natal, 13 myl van Durban af; vemoem na 'n beroemde landgoed in die weste van Engeland. Terrein van sowel die groot suikerfabriek van die Natal Estates Ltd. as die navorsingsinrigting van die Natalse Suikervereniging.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Feb 28 08:22:46 UTC 2025
|