Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mount Ayliff
Mount Ayliff [boodskap #123052] |
Sat, 29 December 2018 15:41 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mount Ayliff is 'n dorp in Griekwaland-Oos vernoem na eerw. J. Ayliff, 'n vroeë sendeling. In 1878 gestig; lê naby die Insiza-berge waar nikkelneerslae ontgin word. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 700 (175 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 23:38:06 UTC 2025
|