Tuis » Taal » Ensiklopedie » Moorreesburg
Moorreesburg [boodskap #123029] |
Sat, 29 December 2018 10:50 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moorreesburg is 'n dorp in Wes-Kaapland, vernoem na ds. A. Moorrees. In 1879 gestig. Bekend vir die koring en ander graan wat daar naby verbou word. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,010 (1,993 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 02:09:44 UTC 2025
|