Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Moorddrift was die toneel van die moord in 1854 op 'n geselskap Boere en hulle gesinne deur Makapan en sy volgelinge. 'n Monument ter herdenking van die gebeure is daar opgerig. Sien Makapansgat.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.