Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mooirivier
Mooirivier [boodskap #123024] |
Sat, 29 December 2018 10:44 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mooirivier kan na een van die volgende verwys:
1. Boerdery- en forelhengelsentrum in Natal. Romerye en ander nywerhede. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,100 (1,000 Blankes).
2. Rivier in Wes-Transvaal waaraan Potchefstroom geleë is; gebruik vir besproeiing.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:52:28 UTC 2025
|