Tuis » Taal » Ensiklopedie » Monze
Monze [boodskap #123015] |
Sat, 29 December 2018 08:26 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Monze is 'n dorpsgebied in Zambië, tussen Lusaka en Livingstone. Dit is in 1938 gestig. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum vir tabak en mielies. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 110 Blankes, 740 Naturelle en 100 Asiate.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Feb 22 13:41:54 UTC 2025
|