Tuis » Taal » Ensiklopedie » Montagu
Montagu [boodskap #123011] |
Sat, 29 December 2018 08:20 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Montagu is 'n dorp in Wes-Kaapland; in 1850 gestig, en vernoem na John Montagu, Koloniale Sekretaris, onder wie se beskerming dié gebied in 1848 oopgestel is na die bou van die beroemde Montagu-pas. Waardevolle mineralebronne daar naby het daartoe bygedra om dié plek as 'n gesondheidsoord te ontwikkel. Bekend vir die produksie van wyn en vrugte. Dr. D.F. Malan was N.G.-predikant op die dorp voordat hy toegetree het tot die politiek. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,140 (2,271 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 25 20:03:46 UTC 2025
|