Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mohaleshoek
Mohaleshoek [boodskap #122999] |
Sat, 29 December 2018 08:02 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mohaleshoek is 'n dorp in die suide van Lesotho, vernoem na 'n vroeëre hoofman. In 1858 was dit die toneel van 'n hinderlaag waarin die Boere swaar verliese teen die Basoeto's gely het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 11 03:16:57 UTC 2025
|