Tuis » Taal » Ensiklopedie » Misgordel
Misgordel [boodskap #122986] |
Sa., 29 Desember 2018 07:14 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Misgordel is die benaming vir die bergagtige streke bekend vir hulle koel, mistige klimaat, veral in Noord-Transvaal en Natal.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 22 12:26:34 UTC 2025
|