Tuis » Taal » Ensiklopedie » Milnerton
Milnerton [boodskap #122983] |
Sat, 29 December 2018 07:00 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Milnerton is 'n dorp in Kaapland wat aan Kaapstad grens; aan Tafelbaai. In 1902 gestig. Wedrensentrum. Groot nywerheidsontwikkeling het in die laaste tyd plaasgevind; olieraffinadery is opgerig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,000 (3,400 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 23:51:48 UTC 2025
|