Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mebos
Mebos [boodskap #122938] |
Fri, 28 December 2018 18:54 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mebos is appelkose wat volgens 'n ou Kaapse resep in sout gepreserveer is. Dit het glo sy oorsprong in Hollands-Oos-Indië. Die woord is 'n verbastering van die Arabiese 'mush-mush', wat 'appelkoos' beteken.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 09:20:53 UTC 2025
|