Tuis » Taal » Ensiklopedie » Meadowridge
Meadowridge [boodskap #122937] |
Fri, 28 December 2018 18:53 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Meadowridge is 'n tuinstad wat in 1954 gestig is in samewerking met Pinelands en op 23 Maart 1955 geopen is. Besuide Kaapstad, naby Constantia geleë. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,063 (1,005 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 23:39:25 UTC 2025
|