Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mchopi
Mchopi [boodskap #122935] |
Fri, 28 December 2018 18:52 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Mchopi is 'n naturellestam in Mosambiek wat baie rekrute vir die Witwatersrandse goudmyne gelewer het. Bekend vir die voortreflikheid van hul dansers en musikante wat spesialiseer in die speel van 'n soort xilofoon (Naturelle-klavier).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 06:03:31 UTC 2025
|