Tuis » Taal » Ensiklopedie » Matatiele
Matatiele [boodskap #122922] |
Fri, 28 December 2018 18:28 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Matatiele is 'n dorp in die voormalige Transkei. In 1874 gestig en is geleë naby die Drakensberg. Die Bantoenaam beteken 'Die Eende het Gevlieg' en verwys na 'n droë vlei. Belangrike melkboerdery- en wolsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,500 (1,300 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 02 07:55:54 UTC 2025
|