Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mariannhill
Mariannhill [boodskap #122891] |
Thu, 27 December 2018 19:31 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mariannhill is 'n groot Katolieke sendingstasie naby Durban, in 1882 deur Ab Franz Pfanner gestig. Dit word bestuur deur die Trappis-orde en sluit in werkswinkels vir baie bedrywe, 'n hospitaal, gastehuis ens. Destydse bevolking:
11,504 (326 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:52:42 UTC 2025
|