Tuis » Taal » Ensiklopedie » Marburg
Marburg [boodskap #122888] |
Thu, 27 December 2018 19:28 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Marburg is 'n Noorweegse nedersetting naby Port Shepstone aan die Suidkus van Natal. In 1882 gestig deur 'n groep emigrante van Bergen en elders. Die plek het nog sy karakter behou onder meer 'n Noorweegse kerk en ander inrigtings. Destydse bevolking 4,067 (658 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:37 UTC 2025
|