Tuis » Taal » Ensiklopedie » Marabastad
Marabastad [boodskap #122878] |
Thu, 27 December 2018 17:19 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Marabastad was aanvanklik 'n dorp op die spoorlyn van Pretoria na Pietersburg, vernoem na 'n Bantoehoofman. Omstreeks 1880 gestig as gevolg van goudontdekkings - wat teleurstellend was en wat tydens die Eerste Vryheidsoorlog gebruik is as die terrein vir 'n Britse fort. Die bouvalle van hierdie fort is nou 'n nasionale monument.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 11:11:50 UTC 2025
|