Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mamre
Mamre [boodskap #122868] |
Do., 27 Desember 2018 07:02 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mamre is 'n sendingstasie naby Malmesbury, Kaapland. In 1808 deur die Morawiese Broeders gestig. Oorspronklik bekend as Groenkloof. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,355 (8 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 25 03:26:10 UTC 2025
|