Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mali-Dyk
Mali-Dyk [boodskap #122859] |
Thu, 27 December 2018 06:46 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Mali-Dyk is 'n geologiese eruptiewe gang in Oos-Transvaal bekend onder vroeë prospekteerders vir die hoë goudinhoud. Vandaar die naam 'Mali' wat 'geld' in die Bantoetaal beteken.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:16 UTC 2025
|