Tuis » Taal » Ensiklopedie » Malcolm, Sir Dougal Orme
Malcolm, Sir Dougal Orme [boodskap #122854] |
Thu, 27 December 2018 06:36 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir Dougal Orme Malcolm was die President van die British South Africa Company (Chartered Company). Op 6 Augustus 1877 in Skotland gebore. Van 1905 tot 1910 was hy privaat-sekretaris vir lord Selborne terwyl hy Hoë Kommissaris in Suid-Afrika was. Malcolm word in 1913 as direkteur van die Chartered Company verkies waarvan hy later president geword het. Hy was ook vise-president van die British Borneo Co. en het verskeie ere-poste beklee. Oorlede in 1955.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Feb 24 13:41:20 UTC 2025
|