Tuis » Taal » Ensiklopedie » Makatini-Vlakte
Makatini-Vlakte [boodskap #122844] |
Wo., 26 Desember 2018 17:21 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Makatini-Vlakte is 'n gelyk landstreek tussen die Lebomboberg en die Indiese Oseaan in Noord-Zoeloeland; Duisende acres word van die Pongola-rivier af onder 'n regeringskema besproei.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 02:00:56 UTC 2025
|